BYBELSE BEGINSELS VIR AFRIKA        

(Also available in English and   French)

 

“Bybelse Beginsels vir Afrika is ‘n handboek op die weg van seëninge vir individue, nasies, Afrika en die wêreld. Die skrywer, dr. Peter Hammond, skryf hier nie oor teorieë wat van geen aardse belang is nie. Hy werk vir meer as 24 jaar onder Afrika nasies, en is ‘n waarnemer van kulture, proleme en sondes wat miljoene lewens vernietig. Die beginsels van hierdie boek is gabasseer op die beproefde en bewese beginsels van God se Woord. Ek raai u aan om hierdie boek te bestudeer, te bemark in u kerk, te stuur na u familie en vriende, en te oorhandig aan regeringsamptenare in u omgewing.

 

As mense in Afrika sou begin om die waardes te beoefen wat in Bybelse Beginsels vir Afrika gevind word, dàn sal ons waarlik kan bid ‘Nkosi Skelela iAfrica’.”  Eerw. Erlo Stegen

Die boek is baie goed geskryf, maklik om te lees en te begryp. Die boek is baie nodig en hoogs aan te beveel in ons land in hierdie tyd. U kan die boek met vrymoedigheid aankoop en ook as geskenke versprei. Ons het die vooreg gebruik om die 'review' van die boek op ons program op Kruiskyk TV uit te saai want dit spreek kern kwessies in ons land en oral in Afrika baie akuraat aan. Welgedaan dr Peter Hammond.  Chris En Lida Stemmet

 

Ook beskikbaar as 'n E-boek by SmashWords

 

 

OOK IN ENGELS

EN   FRANS VERKRYGBAAR

 

View our In-House catalogues here: