Nuwe Afrikaanse Boek:
Sketse uit die Suid-Afrikaanse Geskiedenis


deur Dr. Peter Hammond

met Cuan Elgin en Stephen Mitford Goodson
216 bladsye & 228 prente en kaarte
R150

INSPIRERENDE VOORBEELDE VAN UITMUNTENDHEID


Herdenking van Suid-Afrika se Erfenis
Ons nuwe boek, Sketse uit die Suid-Afrikaanse Geskiedenis bied ‘n fassinerende verskeidenheid van onvergeetlikle karakters, dramatiese gebeure en ongelooflike mylpale in die ontwikkeling van hierdie buitengewone land, Suid-Afrika.

Skouspelagtige Stories
Hierdie boek, sowel as sy oorspronklike Engelse weergawe, Sketches from South African History, bied ‘n boeiende kaleidoskoop van karakters aan, sowel as geloofsoortuiging en moed. Buitengewone wedervaringe en ongelooflikle prestasies, ten spyte van uitdagende gevare en probleme.

Buitengewone Leiers
Prominente persoolikhede, soos die stigter, Jan van Riebeeck, Maria de la Quellerie, die eerste Franse Huguenoot wat in Suid-Afrika aangekom het. Die heldhaftige selfopoffering van Wolraad Woltemade wat die mense gered het wat vasgevang was in die onstuimige storm aan Tafelbaai. Paul Kruger, wie op die ouderdom van elf, reeds as Voortrekker, teen die geweldadige Matabele geveg het in die Slag van Vegkop.

Rolmodelle om te Respekteer
Die suksesvolle sendeling, dr. David Livingstone, die beste vriend wat Afrika ooit gehad het, die dinamiese Andrew Murray, Sendeling na die Voortrekkers vir 11 jaar en die mees produktiewe en suksesvolle Suid-Afrikaanse skrywer in die geskiedenis. Beginselvaste politieke leiers, soos Paul Kruger, Marthinus Steyn en James Barry Hertzog. Dapper kommandoes, soos Danie Theron, die stigter van die Verkenningskorps van die Transvaal, Generaal Christian de Wet van die Oranje-Vrystaat en Generaal Koos de la Rey – Die Leeu van die Wes-Transvaal.

Ongelooflike Individue
Die volhardende Engelse vrou, Emily Hobhouse, wie die Britse verskroeide aarde en die konsentrasiekamp beleid ontbloot het, het ook die regering in die die afgrond in gedryf en het gehelp om die verwoestende Anglo-Boereoorlog spoedig tot ‘n einde te bring. Die pionier Duitse Sendeling, Carl Hugo Gutsche, wie kerke regdeur die Oos-Kaap opgerig het, het ook die eerste Swart Baptiste Sendeling vir Transkei opgelei.

Ommekeer Gebeurtenisse in Geskiedenis
Beslissende gevegte wat die rigting van Suid-Afrika se toekoms bepaal het, soos Vegkop, Bloedrivier, Majuba, Isandlwana en Rorke's Drif.

Landmerke en Historiese Dorpe
Wonderlike monumente, soos die eerste monument vir vroue wat ooit opgerig was in die wêreld, die Vrouemonument in Bloemfontein. The inspirerende en asemrowende Voortrekkermonument, asook baie ander, word vertoon in die Sketse uit die Suid-Afrikaanse Geskiedenis. Verskeie historiese dorpe en museums verskyn ook in hierdie 216-bladsy boek, met 228 prente en kaarte.

‘n Afrika Historikus
Die skrywer, dr. Peter Hammond, is ‘n Sendeling en pionier regdeur Afrika en Europa, insluitend die oorloggetuisterde sones van Mosambiek, Angola en Sudan. Hy het skole, mediese klinieke en kerke gestig in hierdie areas. In die laaste 34 jaar het hy getoer en bedien in 36 lande oor 4 kontinente. Dr. Hammond is the Stigter van Frontline Fellowship, Africa Christian Action, The Reformation Society, Livingstone Fellowship en William Carey Bible Institute. Hy het talle boeke al geskryf, insluitend: The Greatest Century of Missions, The Greatest Century of Reformation, Victorious Christians - Who Changed the World, A Christian History of Africa, Church History Manual, en Faith Under Fire in Sudan. Die South African History Audio and Data MP3 Boxset wat 20 oudio lesings en 15 PowerPoint aanbiedings van dr. Peter Hammond oor Suid-Afrikaanse Geskiedenis insluit, asook PDF weergawes van die Sketches from South African History boek en die Sketse uit die Suid-Afrikaanse Geskiedenis boek.

Unieke Suid-Afrikaanse Hulpbronne
Sketse uit die Suid-Afrikaanse Geskiedenis en Sketches from the South African History is beskikbaar vanaf Christian Liberty Books.

 

SKETSE UIT DIE SUID-AFRIKAANSE GESKIEDENIS

Geskiedenis vertel ons wat gewerk het en wat nie gewerk het nie. Ons het nodig om die vermoë te ontwikkel om hierdie lesse in elke area van ons lewens raak te sien en om ons oorsprong te ontdek. In die geskiedenis kan ons voorbeelde sien van uitnemendheid en illustrasies van die mens se verdorwenheid en rebellie teenoor God, God se seën, genade en Soewereiniteit in Sy toetreding tot die verloop van menslike gebeure.

Hoofstuk                    Inhoud

                                   

          Voorwoord deur Cuan Elgin 

1        Jan van Riebeeck - Vader van die Nasie        

2        Die Franse Hugenote 

3       Georg Schmidt en die Morawiese Sending in Genadendal  

4       Wolraad Woltemade - Red die Verlore         

5       Die Groot Trek

6       Geloftedag en die Slag van Bloedrivier         

7       Paul Kruger - Voortrekker, Kommando, Natuurbewaarder

8       David Livingstone - Afrika se Beste Vriend Ooit      

9       Andrew Murray en die Nalatenskap van die 1860 Herlewing            

10     Carl Hugo Gutsche - Baanbrekersendeling na Suid-Afrika 

11     Die Eerste Anglo-Boereoorlog          

12     President Martinus Steyn van die Oranje-Vrystaat 

13     Danie Theron - Stigter van die Verkennings Kommando   

14     Generaal Christiaan Rudolf De Wet van die Oranje-Vrystaat   

15     Generaal Koos De la Rey - Leeu van die Wes-Transvaal     

16     Die Volksmoordaanslag op Die Boere - deur Stephen Mitford Goodson  

17     Emily Hobhouse en die Konsentrasiekampe

18     Generaal J.B. Hertzog - SA se mees Suksesvolle Eerste Minister           

19     Hendrik Frensch Verwoerd - deur Stephen Mitford Goodson           

20     Die Stryd vir Suid-Afrika        

21     Die Voortrekker Monument  

22     Graaff-Reinet - Juweel van die Karoo

23     Swellendam - Die Republiek  

24     Bloemfontein - Fontein van Blomme

25     Pietermaritzburg - Uitpos van die Britse Ryk          

26     Wellington - Fontein van Onderwys 

27     Krugersdorp - Gebou op Goud en Weerstand         

28     Lichtenburg - Kasteel van Lig

29     Lydenburg - Dorp van Lyding

30     Potchefstroom - Universiteitsdorp    

31     Pretoria - Andries Pretorius se Erfenis         

         Bibliografie      

Ander Beskikbare Publikasies

216 bladsye met 228 prente en kaarte

R150

Also Available in English       

     

        

  

 

View our In-House catalogues here:

 

Also Available as Print-on-Demand at  Lulu.com

 

Also Available as an E-Book at Smashwords.com