PRAKTIESE DISSIPELSKAP
“Ons Here se opdrag om te ‘gaan en dissipels te maakl van elke nasie’ is ‘n opdrag aan elke gelowige. Slegs dissipels kan ander dissipel. En hierdie nuwe boek is ‘n leerder se handleiding, met baie praktiese hulp vir elke generasie. Dan, net soos baie van dr. Hammond se ander boeke, kyk hy na die deurslaggewende betekenis van Herlewing. Die hoofstuk ‘Andrew Murray en die 1960 Herlewing’ is, byvoorbeeld, die moeite werd om oor en oor te lees.” - vanuit die Inleiding deur eerw. Erlo Stegen, KwaSizabantu Sending.
Inhoud
Voorwoord deur Bill Bathman
Inleiding deur Erlo Stegen
1. Die Mees Invloedryke Mens Wat Ooit Geleef Het
2. Die Mees Invloedryke Boek ter Wêreld
3. Wie Het Jesus Doodgemaak?
4. Christus het Waarlik Opgestaan
5. Die Afwesigheid van Goeie Dade
6. Wat Is ‘n Christen?
7. Die Hart van die Evangelie
8. Volkome Gered
9. Keer Terug!
10. Gedagtes, Morele Waardes, en Rolprente
11. Dissipline of Wanorde?
12. God, die Regering, en die Tien Gebooie
13. Die Bybelse Oplossing vir Misdaad
14. Postmodernisme en die Opkomende Kerk
15. Wetenskaplikes Wat Ons Lewens Verander Het
16. Skolegodsdiens
17. Die Verklaarde Waarheid in ‘n Relatiewe Wêreld
18. Die Evangelisering van Christene
19. Lyding
20. Die Hemel
21. Jesus - Naam Bo Alle Name
22. Ek Sal Jou Nooit Verlaat Nie
23. Die Grootste Geskenk
24. God se Vuur
25. Andrew Murray en die 1860 Herlewing
Bibliografie
Ander Beskikbare Publikasies
Die Skrywer
176 bladsye met 27 prente
R135
Also available in English
View our In-House catalogues here: