PRAKTIESE DISSIPELSKAP

“Ons Here se opdrag om te ‘gaan en dissipels te maakl van elke nasie’ is ‘n opdrag aan elke gelowige. Slegs dissipels kan ander dissipel. En hierdie nuwe boek is ‘n leerder se handleiding, met baie praktiese hulp vir elke generasie. Dan, net soos baie van dr. Hammond se ander boeke, kyk hy na die deurslaggewende betekenis van Herlewing. Die hoofstuk ‘Andrew Murray en die 1960 Herlewing’ is, byvoorbeeld, die moeite werd om oor en oor te lees.” - vanuit die Inleiding deur eerw. Erlo Stegen, KwaSizabantu Sending.

176 bladsye met 27 prente

R135

SKETSE UIT DIE SUID-AFRIKAANSE GESKIEDENIS

Geskiedenis vertel ons wat gewerk het en wat nie gewerk het nie. Ons het nodig om die vermoë te ontwikkel om hierdie lesse in elke area van ons lewens raak te sien en om ons oorsprong te ontdek. In die geskiedenis kan ons voorbeelde sien van uitnemendheid en illustrasies van die mens se verdorwenheid en rebellie teenoor God, God se seën, genade en Soewereiniteit in Sy toetreding tot die verloop van menslike gebeure.

216 bladsye met 228 prente en kaarte

R150

 

View our In-House catalogues here: