Het jy al ooit gewonder?

Wie is ek?

Waar kom ek vandaan?

Waarheen is ek op pad?

Het God werklik die hemel en die Aarde geskep?

Kon alles toevallig ontstaan?

Het God my gemaak, of kom ek van 'n aap af?

 

Wel, jy is ne alleen nie. Baie manse het al hierdie vrae gevra. Daarom is dit belangrik dat ons die regte antwoorde daarop kry. Dit kan ons hele lewe bepaal.