WORD VRY VAN DIE PORNOGRAFIE PLAAG

Tydens die 14de eeu het 'n plaag deur Europa gevee wat oor 2/3de van die totale bevolking
geteister het . Die Swart Dood, verwoes die hele vasteland en vertraagde die ontwikkeling van die Westerse kultuur.

Te midde van die vrees van die plaag was baie pogings aangewend om die oorsaak van die pes te identifiseer. Rotte is geïdentifiseer as die draer van die plaag, met vlooie synde die agente vir die oordraging, die siekte vanaf die knaagdiere na die mens . Dit het toe duidelik geword dit nie die siekte self wat die problem was nie – maar die onhigiëniese toestande waarin die vlooie op rotte geteel het.

Die verspreiding van pornografiese tydskrifte en video's en die ontploffing van verkragting en kindermishandeling word op dieselfde wyse gekoppel . Die verspreiding van die builepes wat net gestop kon word met n aanslag teen die onhigiëniese toestande  waarin die rotte geteel het. Op dieselfde manier word toenemend bewys dat die enigste manier om poronografie te stop en die vloedgolf terug te rol van verkragting en kindermishandeling is om te veg teen die uitbuitende pornografie bedryf wat brandstof is tot kriminele afwykings, uit te skakel. Pornografie is die teorie - verkragting is die praktyk .

Geen samelewing kan die wetteloosheid , verkragting en kindermishandeling wat die gevolg is van verdraagsaamheid teenoor pornografie bekostig nie. As jy bekommerd is oor die afdraand in morele waardes en die toename in misdaad, as jy geviktimiseer deur pornografie of wil jy van jou verslawing ontsnap dan lees:

WORD VRY VAN DIE PORNOGRAFIE PLAAG

Vir ons families en ons toekoms moet ons ingelig en betrokke raak in die stryd teen die pornografiese plaag