SUID-AFRIKA…GULAG ARCHIPELAGO??

Die wetgewer ontneem ons in ‘n groot mate van selfhandhawing. In effek verhoog die wet slagoffer-toeganklikheid en bevoordeel dus die krimineel. Wat gekweek en gepropageer word in hierdie land van ons is ‘n gesindheid en benadering van passiwiteit, begrip, verdraagsaamheid en fatalisme. Hierdie tipe benadering akkommodeer kriminaliteit... Is die Regering en ander amptelike rolspelers werklik ernstig omtrent die oplossing en vermindering van geweldsmisdaad in Suid-Afrika? Waal lê die probleem... wei is verantwoordelik vir die vlak van geweldmisdaad en barbarisme wat heers in die land... wat moet gedoen word om dit te stuit?... hoe lank kan ‘n mens vir homself lief...!?

 

Hierdie boek word vergesel deur ‘n Aanhangsel boek.