BYBELSE BEGINSELS VIR AFRIKA
“Bybelse Beginsels vir Afrika is ‘n handboek op die weg van seëninge vir individue, nasies, Afrika en die wêreld. Die skrywer, dr. Peter Hammond, skryf hier nie oor teorieë wat van geen aardse belang is nie. Hy werk vir meer as 24 jaar onder Afrika nasies, en is ‘n waarnemer van kulture, proleme en sondes wat miljoene . . .
In Stock